INA SMITH

 

 

Hi, my naam is Ina Smith.

Ek is Vryskud Omroeper by Impala Radio en woon tans op 'n plaas in die Petrusburg FS (Vrystaat ) omgewing.

Gunsteling Kos: Lekker boerekos (Pap en wors en 'n lekker lang sous) Soet sterk tee of yswater met vars suurlemoensap.

Boeke: Peter James / Jonathan Kellerman, enige goeie spannings boeke.

Gunsteling liedjie: Paul Mauriat se : My house and the river.

Vreugdes: My gesin, kleinkinders en troeteldiere, vriende.  Die lewe .... nuwe goed te ontdek, nuwe vriende te maak.

Ontspanning: Luister musiek, lees en om Dream Catchers te maak.

Afkeure: Kinder en dieremishandeling.

Stokperdjies: Crafts van enige aard.

Leuse in die lewe: One day at a time .... Just be .....

My Cell 0613698912


There are no products to list in this category.