LEON SWART

 

 

Biografie.

Getroud met Annette al 46 jaar!

My hele loopbaan was in personeelbestuur gewees en tree af in 2008.

Musiek en amateur radio was my stokperdjies en met aftrede kombineer ek die twee en word 'n musiekaanbieder by internetradio.

Ons het twee seuns en vier kleinkinders. Oudste woon en werk op die eiland Lihir in Papua Nieu Guinea. Die jonger seun is 'n prokureur in Vanderbijlpark, waar ons ook woon.


There are no products to list in this category.