TIMMY VAN DER WESTHUIZEN

Eke is Timothy vd westhuizen ma almal noem my soma Timmy n bynaam wat ek by my Ouma gekry het.

Ek is woonagtig in Hentiesbaai Namibia en is n Dj vir Impala Radio my Dj naam is Mandelorian omdat ek so gaande is oor Star Wars Tv Reeks The Mandelorian as ook al Flieks van Star War.

Ek is n Grafiese ontwerper so wel as It technicus en n Reflexology Persoon van Beroep.

My Gunsteling Drankie is of Malebu en Coke of Klipdrift en Coke as eke braai.

My Gunsteling Flieks wel daar is te veel om te noem maar eke is mal oor Sci-Fi flieks Gunsteling Boek Lord of the Rings.

Gunsteling Sport eke is n Stomer ondersteuner en hou ook van F1 sowel as Rally.

Gunsteling Kos hmm dis Seekos en Spare Ribs met chips.

Gunsteling Dier: My 4 Katjies Misty, Gizmo, Mini Me en Butler.  Ek's ook mal oor Tiere veral die Siberian White Tiger.

Gunsteling Motorkar BMW M5 Competion.

Email:   timmy@impalaradio.org


There are no products to list in this category.