Radio Port Natal


Bewaring van Radio Port Natal

Preservation of Radio Port Natal 


Our main contributor:

Baie dankie aan Andre Walters vir die waardevolle bydrae tot hierdie blad.  Die audio en inligting is uniek en van onskatbare waarde aangesien dit deel is van Andre se persoonlike versameling. Impala Radio sal seker maak dat dit vir die nageslag behoue bly.  Andre sal ook onthou word weens sy direkte betrokkenheid by die stigting van beide Radio Goeie Hoop en Radio Port Natal.   Andre is also well known as the voice of Derrick in the German TV production, of which many series had been dubbed.  Kliek asb hier om meer uit te vind van Andre Walters asook die diep spore wat hy in die uitsaaiwese getrap het in Suid-Afrika!



Showing 1 to 5 of 5 (1 Pages)